Ons Vir Jou Suid Afrika (song)

A patriotic song about South Africa, by Bok van Blerk and Robbie Wessels. The following links are copies of the same song. The lyrics for the song are given here as well, along with an English translation.









Ons Vir Jou Suid Afrika

[Bok van Blerk & Robbie Wessels]

Ons kom uit die Noorde,
Ons kom uit die Suid
Vereenig die bul,
Vereenig die leeus
Selfs die storms van wyd.

Ons kom uit die Ooste,
Trek saam uit die Wes.
Die haai langs die cheetah,
Gee altyd sy bes.

Ons vir jou Suid-Afrika
Ons vir jou Suid-Afrika
Gee nie om wie voor ons staan,
Soos ’n rots, staan ’n nasie saam.
Ons vir jou Suid-Afrika.

En bring al jou mense,
Bring saam elke kind,
Die man op die straat,
Die dokter die raad,
Elkeen sal hom daar vind.

Sien jy ons helde
Span saam op die veld.
Sal veg tot die einde,
Om ’n nasie te smelt.

Ons vir jou Suid-Afrika
Ons vir jou Suid-Afrika
Gee nie om wie voor ons staan,
Soos ’n rots, staan ’n nasie saam.
Ons vir jou Suid-Afrika.

Gee nie om wie voor ons staan,
Soos ’n rots, staan ’n nasie saam.
Ons vir jou Suid-Afrika.

Ons vir jou Suid-Afrika
Ons vir jou Suid-Afrika
Gee nie om wie voor ons staan,
Soos ’n rots, staan ’n nasie saam.
Ons vir jou Suid-Afrika.

Ons vir jou Suid-Afrika.



We’re for you South Africa

[Bok van Blerk and Robbie Wessels]

We come from the North,
We come from the South.
Unite the bull,
Unite the lion,
Even the storms from wide.

We come from the East,
Come together from the West.
The shark and the cheetah,
Always give it their best.

We’re for you, South Africa
We’re for you, South Africa
No matter who’s in our way,
Like a boulder, a nation stands together,
We’re for you South Africa.

And bring all your people,
Bring together all your children
The man on the street,
The doctor council,
All those you come across.

See you we heroes,
Team together on the field,
Will fight to the end,
For a nation to melt.

We’re for you, South Africa
We’re for you, South Africa
No matter who’s in our way,
Like a boulder, a nation stands together,
We’re for you South Africa.

No matter who’s in our way,
Like a boulder, a nation stands together,
We’re for you South Africa.

We’re for you, South Africa
We’re for you, South Africa
No matter who’s in our way,
Like a boulder, a nation stands together,
We’re for you South Africa.

We’re for you South Africa.